Beloftes, Romanse En Liefde (Sagteband)
By: Erin Smalley,Greg Smalley
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
No reviews
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Elke huwelik gaan deur kronkels en draaie. Maar die ompaaie hoef paartjies nie heeltemal te laat verdwaal of van mekaar te laat vervreem nie.
In Beloftes, romanse en liefde ondersoek Greg en Erin Smalley 12 Bybelsgebaseerde rigtingwysers wat paartjies sal help om hulle huwelik op koers te hou. Deur praktiese raad en stories uit hulle eie huwelik en jare lange beradingservaring wys hulle paartjies hoe om padversperrings te oorkom, suksesvolle kommunikasiepatrone te vestig en lewenslange romanse te skep.
Met humor en deernis deel die Smalleys die geheime van ’n sterk huwelik gevul met “ware liefde” soos God dit in die Bybel beskryf sodat paartjies ’n padkaart kan saamstel vir ’n lewenslange romantiese avontuur.

Product Information
Category : Huwelik
SKU : 9781431620319
Author : Erin Smalley,Greg Smalley
Language : Afrikaans
Size : 207 mm x 139 mm x 20 mm
Page Count : 272
Format : Paperback
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy