Toevlug: 'n Opwindende Aksie Verhaal (Sagteband)
By: Louise Viljoen
- Low stock - 8 items left
- Inventory on the way
No reviews
- Orders placed by 16 December will be delivered before Christmas Eve.
- Low stock - 8 items left
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Tydens ‘n staatsgreep in die Kongo, val ‘n ekstremis en sy handlangers ‘n sending stasie aan met gruwelike gevolge.
Een van die oorlewendes vlug vir haar lewe deur die reënwoud by die kuslyn af tot haar paaie haar terug lei na Suid Afrika.
Petro beland by Toevlug – ‘n skuilplek vir randfigure soos sy met haar seer, ontnugterde hart.
Daar ontmoet sy vir Riaan, ‘n dominee wat hom oor haar ontferm, maar Petro wil niks weet van ‘n God wat toegelaat het dat sy aan soveel genadelose geweld en hartverskeurende verlies blootgestel is nie.
‘n Jaar later ontdek twee noodlenigingswerkers ‘n verrassende vonds by ‘n ou, versteekte mynskag in die reënwoud ...
Ida en Gary tref reëlings omhulle kosbare ontdekking terug te neem na Suid Afrika waar hulle werk hul ook na Toevlug neem.
Die een verloor haar geloof en die ander moet leer om te glo ... maar is dit te veel gevra om te hoop dat alles tog ten goede sal uitwerk?
Kan blote geloof vertroosting bied en diep geëtste hart wonde weer gesond maak?
Wat maak ‘n mens met die letsels op jou hart wanneer oorbegin jou roep?
En dan is daar ook die onmiskenbare samevloeiing van iets groters as hul albei wat hierdie vroue onlosmaaklik aan mekaar verbind.
Beide Petro en Ida word tot die uiterste toe beproef ...
“U is ‘n toevlug … ‘n skuilplek …” het Jesaja gesê.
Tussen aksie en avontuur, ongelooflike verlies en lyding, en die verbete houe van die noodlot, vind twee vroue mekaar in hul eie besonderse geloofsreise in Toevlug.

Product Information
Category : Fiksie
SKU : 9781779880185
Author : Louise Viljoen
Language : Afrikaans
Size : 234 mm x 153 mm x 17 mm
Page Count : 224
Format : Paperback
Publisher : Lapa Uitgewers