PostNet pickup points are now available at checkout!

Liewer As Lig (Sagteband)

By: Juanita Aggenbach

Sale price R225.00 Regular price R249.00

Online prices may vary from in-store prices.

Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.

Free shipping for orders over R500

We offer free national shipping on orders over R500.

We charge R90 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.

Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.

Free and easy returns

Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.

Product Description

Dis hoe mens weet dat die Here werklik leef: Jy sien sy krag wanneer Hy van mense splinternuwe skepsels maak.

Leah en Schalk leef die voorstedelike droom, hulle is gelukkig getroud, het baie vriende, 'n goeie ondersteuningsnetwerk en alles wat hul hart begeer.
Schalk is Leah se beste vriend en ’n wonderlike pa vir hul twee dogtertjies.

Terwyl Schalk meer betrokke raak by die kerk en minder tyd saam met haar en die kinders deurbring, waardeer en aanvaar Barend Lubbe haar net soos sy is.
Schalk verander as hy ’n Bybelstudiegroep begin bywoon.

Maar Schalk se lewe begin uitmekaar val: Sy ou vriende vermy hom; hy weet nie hoe om die kloof tussen hom en Leah te oorbrug nie en hy verloor sy inkomste.
Uiteindelik ontdek Leah en Schalk om God se leiding van dag tot dag te vertrou en dat Hy hulle nie wil straf nie, maar sy liefde aan hulle wil bewys.

Juanita Aggenbach se vyfde roman is ’n roerende verhaal van tweede kanse, vergifnis en die krag van God se liefde en genade.

Product Information

Category : Fiksie

SKU : 9780796323910

Author : Juanita Aggenbach

Language : Afrikaans

Size : 199 mm x 130 mm x 22 mm

Page Count : 288

Format : Paperback

Publisher : Lux Verbi

DELIVERIES

We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can choose Click & Collect at a nearby Pargo or PostNet pickup point during checkout. All international orders are delivered through DHL.