Die Familiebybel (2020) Standaard Blou (Hardeband)
By: Johan Smith

Product Details
Die Familiebybel bevat artikels oor die gesinslewe deur die familiekenner, Dr Johan Smith van Vita Amp; kaarte en 'n woordelys, Bybelstudiemateriaal vir ’n jaar; Bybelleesplan; ruimte vir julle familiestamboom en 'n bladsy om trou- en geboortedatums aan te teken. Hierdie Bybel sal 'n kosbare erfstuk vir die gesin en groter familie word.
Specifications
- Category : Afrikaans 2020 Vertaling
- Preferred Bible Bag Size : Small Bible Bag
- SKU : 9780796322616
- Barcode : 9780796322616
- Size : 147 x 221 mm
- Long Author : Johan Smith
- Number of Pages : 1488 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Hardcover
- Publisher : Lux Verbi