PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Wen Die Stryd In Jou Gedagtes Sakpas-Uitgawe (Sagteband)

Wen Die Stryd In Jou Gedagtes Sakpas-Uitgawe (Sagteband)

Joyce Meyer
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Joyce Meyer
Regular price
R145.00
Sale price
R145.00
Unit price
per 

Wen die stryd in jou gedagtes is nou beskikbaar in ’n gerieflike sakpas-uitgawe. Joyce Meyer se immergewilde boek word gereken as een van die impakrykste Christelike boeke van die afgelope dekade. Joyce Meyer se kennis, insig en ervaring help jou verstaan waarom die lewe soms soos ’n opdraande stryd voel. Dit leer jou waar gevoelens soos kommer, twyfel, depressie, woede en veroordeling vandaan kom, en bied jou die sleutel om oorwinning te behaal waar dit saak maak – in jou gedagtewêreld. Meyer praat openhartig oor haar eie mislukkings en die pad wat sy moes stap om te kom waar sy nou is. Die boek bevat fundamentele waarhede om toegang te verkry tot die nuwe lewe wat aan jou gebied word deur jou verhouding met Christus. Wen die stryd in jou gedagtes sal jou wys hoe om ’n lewe van oorwinning te lei danksy die kragtige Bybelsgefundeerde boodskap.

  1. Category Christelike Leefwyse
  2. SKU 9781415340936
  3. Barcode 9781415340936
  4. Size 105 x 170 mm
  5. Long Author Joyce Meyer
  1. Number of Pages 240 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Struik Christian Media

Recently Viewed Products