PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Hoor God Droom Joernaal (Ringbind)

SAVE
R24
Hoor God Droom Joernaal (Ringbind)
  • Load image into Gallery viewer, Hoor God Droom Joernaal (Ringbind)
  • Hoor God Droom Joernaal (Ringbind)

    CUM Books
    Martin Van Der Merwe
    Regular price
    R95.99
    Sale price
    R95.99
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9780620514125

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Die Droom Joernaal is uitgelê in ‘n gestruktureeerde formaat om jou te help om jou drome aan te teken en om jou droom makliker uit te lê.
    Hierdie Joernaal is voorberei vir mense wat drome droom, visioene sien en wat graag wil verstaan wat die versteekte boodskappe in hulle drome beteken. Die uitleg van drome en Visioene is ‘n profetiese aksie. Die diepte van die begrip lê dus in ‘n geestelike verhouding met God nie net in die letterlike betekenis van die Simbole in die droom nie.
    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9780620514125
    3. Barcode : 9780620514125
    4. Size : 168 x 240 mm
    5. Long Author : Martin Van Der Merwe
    1. Number of Pages : 200 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Ruach Media

    Recently Viewed