PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Hoor God Deur Drome En Visioene (Sagteband)

Hoor God Deur Drome En Visioene (Sagteband)

Martin Van Der Merwe
Free National Shipping on Orders over R450!
CUM Books
Martin Van Der Merwe
Regular price
Sold out
Sale price
R149.99
Unit price
per 

Hierdie boek is 'n gids wat jou sal help om te verstaan hoe om met God te praat en te hoor en verstaan wanneer Hy met jou praat. Leer wat jou verhoed om God se Stem te kan hoor en ontwikkel 'n begrip oor hoe om jou drome en visioene te interpreteer. Hierdie boek is gebaseer op die persoonlike ervaring van die skrywer oor hoe hy God se Stem hoor. Leer hoe om in 'n persoonlike en intieme verhouding met die Lewende God om te gaan. Leer wat jou verhoed om God se Stem te kan hoor. Ontwikkel 'n begrip oor hoe om jou drome en visioene te interpreteer. Ontwikkel jou geestesbewussyn en word gelei deur die Heilige Gees in al die areas van jou lewe.
Information Page
  1. Category Christelike Leefwyse
  2. SKU 0620371765
  3. Barcode 9780620371766
  4. Size 148 x 210 mm
  5. Long Author Martin Van Der Merwe
  1. Number of Pages 212 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Ruach Media

Recently Viewed Products