Beleef Jesus Christus (Sagteband)
By: Jan Van Der Watt,Stephan Joubert
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
No reviews
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Vir Christene wêreldwyd is die Naam Jesus glad nie onbekend nie. Die Seun van God het immers gekom om elkeen van ons te bevry van die mag van sonde. En tog gebeur dit dikwels dat soveel mense die volle impak van sy bediening op aarde geringskat.
Met hierdie Bybelstudie neem Stephan Joubert en Jan van der Watt die leser saam op ’n reis deur die vier Evangelies. Tydens hierdie twaalf weke sal jy Jesus opnuut ontdek, want Hy is nie net die Seun van God nie; Hy is self ook God. Selfs toe Hy Judea en Galilea se stofstrate kom aandurf het, het Hy nooit opgehou om God te wees nie. En in hierdie Bybelstudie maak die skrywers sy destydse optrede en woorde van toepassing op vandag.
Ons moet oppas om nie te eensydig na Jesus te kyk nie. Die hoofklem is dikwels dat Hy gekom het om vir ons sondes te sterf, en dit is ook so. Maar Hy was meer as net dit; Hy is die enigste voorbeeld wat ons ooit moet naleef.

Product Information
Category : Bybelstudie
SKU : 9781431623389
Author : Jan Van Der Watt,Stephan Joubert
Language : Afrikaans
Size : 245 mm x 171 mm x 16 mm
Page Count : 328
Format : Paperback
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy