
God Se Groot Plan Vir My / Storiebybel (Hardeband)
By: Rick Warren
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Pastoor Rick Warren se topverkoper Die doelgerigte lewe het meer as 32 miljoen eksemplare verkoop. Nou kan kinders ook leer wat God vir hul lewe wil hê danksy die 40 Bybelstories in dié boek. Deur die verhale van karakters soos Moses, Josef, Daniël, Ester en Dawid vind kleintjies elke dag uit wat God van hulle verwag en hoe hulle moet leef.
Van die temas sluit in:
• God vertrou jou
• God wil jou vriend wees
• Wat vir God die belangrikste is
• Die rede vir alles
Liriese teks, pragillustrasies en nuttige punte vir bespreking en nadenke aan die einde van elke storie, sal verseker dat kleuters nie kan wag om te ontdek wat hul lewensdoel is nie.ke.
Product Information
Category : Kinders
SKU : 9781415339398
Author : Rick Warren
Language : Afrikaans
Size : 160 mm x 190 mm
Page Count : 224
Format : Hardcover
Publisher : Struik Christian Media