Klankgrens: 'N Oorlog Teen Geloof En Hoop (Sagteband)
By: Magda Slabbert,Maretha Maartens
Klankgrens: 'N Oorlog Teen Geloof En Hoop (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Couldn't load pickup availability
Online prices may vary from in-store prices.
Online prices may vary from in-store prices.
Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.
Free shipping for orders over R500
Free shipping for orders over R500
We offer free national shipping on orders over R500.
We charge R90 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.
Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.
Free and easy returns
Free and easy returns
Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.
Product Description
Jy het by my verbygestrompel en op hierdie dubbelbed neergeval. Ek het jou na die koppenent se kant toe probeer sleep. Die man wat my knieë lam gemaak het wanneer hy in uniform tussen ander staan, was pap en swaar, ’n dronk pateet. Die Weermag, die noodlot, die sisteem — het ’n man en beskermer, ’n mens wat ’n morele leier kon gewees het, van my gesteel. Die man op ons dubbelbed kon enigiets gewees het, enigiets. Maar jy moes drink om die oorlog in jou kop beëindig te kry. Die dampe van die drank in die vertrekke van ons huis was oorlogsdampe.
Maretha Maartens en Magda Slabbert neem hande om in Klankgrens die verhaal van pyn, oorlewing en die diepe worstelinge van die grensoorlog se weermagvroue oop te vlek. Uit die oogpunt van die vrouens wat moes agterbly, wat moes aanhou, wat moes verstaan, en kop bo water hou, leer ken ons vir Jo en haar kinders en die stryd wat die vrouens gevoer het, weg van die grens.
Product Information
Category : Fiksie
SKU : 9781776351237
Author : Magda Slabbert,Maretha Maartens
Language : Afrikaans
Size : 234 mm x 153 mm x 23 mm
Page Count : 320
Format : Paperback
Publisher : Lapa Uitgewers
DELIVERIES
We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can choose Click & Collect at a nearby Pargo or PostNet pickup point during checkout. All international orders are delivered through DHL.
