Miskien Is Daar Hoop (Sagteband)
By: Johann Voges
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
No reviews
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Die boek Miskien is daar hoop uit die pen van die bekende Dr Johann Voges is ‘n baie tydige publikasie. In hierdie dae tydens en na die Koronavirus, die ekonomiese insinking, werksverliese, politieke onstabiliteit en groeiende spanning op vele terreine, en ons eie besef van broosheid, is die groot vraag: Is daar hoop? Egte hoop? Waar vind ek dié hoop? Johann nooi die leser op ‘n wandeling deur die Woord. Hy bied geen goedkoop reseppies of maklike troos nie. Op sy unieke manier van skryf – onopgesmukte taal, maar deurleefde, praktiese wysheid – help hy ons om soos Jeremia van ouds te ontdek: “miskien is daar hoop!”. Dalk nie hoop soos ons dit graag sou wou verstaan nie, maar egte hoop ... want die drie-enige God is ‘n werklikheid. God is met ons op pad, ook in en deur die alledaagse skryf God self ons lewensverhaal vol hoop. Hierdie boek is vir alle gelowige lesers wat bietjie dieper wil delf.
Product Information
Category : Christelike Leefwyse
SKU : 9781868044894
Author : Johann Voges
Language : Afrikaans
Size : 140 mm x 210 mm
Page Count : 210
Format : Paperback
Publisher : CLF Uitgewers