Markus 8-16: Gestroop! (Sagteband)
By: Annene Mullins,Kobus Myburgh
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
No reviews
- Orders placed by 16 December will be delivered before Christmas Eve.
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Markus skryf in ongeveer 65 nC vir gelowiges in Rome. Nero maai hulle af. Wonders bevry hulle nié uit sy wrede kloue nie. Die Jesus-gebeure inspireer hulle om hulle kruise deur die strate van Rome op pad na hulle dood te dra. Volgelinge van die Een wat gekruisig is. Markus laat ons egter besef in God se wêreld is die kruis die teken van sy liefde vir ons. Hy wys vir ons sy omgee tot in die dood. Ons ken die storie. Pilatus is die magtige; Jesus is die magtelose. Die magtige is met reg bang hy verloor sy mag. Die Magtelose lê alle mag vrywillig af. Jesus sterf. En dan die wonder bo alle wonders, die wonder wat alle ander wonders onnodig en oorbodig maak: Die graf is leeg! Hoe uitsonderlik anders is ons God!
Product Information
Category : Bybelstudie
SKU : 9780864879097
Author : Annene Mullins,Kobus Myburgh
Language : Afrikaans
Size : 148 mm x 210 mm
Page Count : 216
Format : Paperback
Publisher : Bybel-Media Handel