Jy Is Myne Bybelstudie (Sagteband)
By: Amanda Jenkins,Dallas Jenkins,Douglas S. Huffman
Jy Is Myne Bybelstudie (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Couldn't load pickup availability
Online prices may vary from in-store prices.
Online prices may vary from in-store prices.
Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.
Free shipping for orders over R500
Free shipping for orders over R500
We offer free national shipping on orders over R500.
We charge R75 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.
Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.
Free and easy returns
Free and easy returns
Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.
Product Description
Ons lees dikwels in die Bybel van mense wat gekies is om God te dien, maar wat beteken dit werklik om gekies te wees? Om deur Jesus gekies te wees, het wonderlike en verreikende implikasies – hoewel dit meer sê oor die Een wat kies as oor die een wat gekies is. Ons is geliefd, want Hy is liefde. Ons is gered, want Hy is genadig. Ons behoort aan God se familie, want Jesus nooi ons, waardeur al die beloftes in die Bybel vir ons net so waar is as wat dit in die Bybelse tyd was.
Jy is Myne is ’n interaktiewe Bybelstudie met 8 studies gebaseer op die eerste reeks van The Chosen, die gewilde aanlyn TV-reeks oor die lewe van Jesus. Dit loop hand aan hand met elke episode om jou op ’n unieke manier aan die Bybel bekend te stel. Dit bied:
- ’n indiepte kyk na Jesaja 43 en die vervulling daarvan in Jesus se lewe, asook dié van sy volgelinge.
- Skrifgedeeltes en aanhalings uit die TV-reeks.
- Vrae vir nadenke vir groepe of individue.
Product Information
Category : Bybelstudie
SKU : 9780638008388
Author : Amanda Jenkins,Dallas Jenkins,Douglas S. Huffman
Language : Afrikaans
Size : 244 mm x 170 mm x 9 mm
Page Count : 148
Format : Paperback
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
DELIVERIES
We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can also choose Click & Collect at a nearby Pargo pickup point during checkout.

