Die Grootste Hiervan is die Liefde (Sagteband)
By: Helena Hugo
Die Grootste Hiervan is die Liefde (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Couldn't load pickup availability
Online prices may vary from in-store prices.
Online prices may vary from in-store prices.
Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.
Free shipping for orders over R500
Free shipping for orders over R500
We offer free national shipping on orders over R500.
We charge R75 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.
Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.
Free and easy returns
Free and easy returns
Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.
Product Description
Esther Wolmarans, die liefde van Andreas se lewe, is ’n deernisvolle, diensvaardige, sagmoedige meisie wat deur omstandighede gedwing word om die rol van versorger en huishoudster te speel.
Volgens ou standaarde is sy ’n oujongnooi in wording. Estie, soos Andreas haar noem, is een van die min mense wat die hart en rede van haar verbitterde vader, Jacob Wolmarans, ken.
Sy is die lig in sy lewe. Andreas voel met die eerste aanblik aangetrokke tot haar maar die paartjie moet haar pa se toestemming met moeite verkry om uiteindelik te trou.
Sal Estie ná baie trane en groot opofferings haar plek as predikantsvrou kan vind in die gemeente waar die Wolmarans-gesin dikwels die middelpunt van die dorp se skinderstories is?
Andreas worstel ook met ’n ander probleem. Hy sien diskriminasie raak en kritiseer die apartheid wat in die kerk toegepas word, en dit word ook onder die vaandel van die liefde van God in die verhaal uitgebeeld.
In Die grootste hiervan is die liefde ervaar ons God se liefde wat vergestalting vind in Andreas en Estie se huwelik en hul bediening as predikantspaar.
Hierdie deernisvolle verhaal fokus op die spesiale liefde tussen man en vrou, tussen Christene onder mekaar en hul naastes.
Product Information
Category : Fiksie
SKU : 9781779880109
Author : Helena Hugo
Language : Afrikaans
Size : 234 mm x 153 mm x 20 mm
Page Count : 272
Format : Paperback
Publisher : Lapa Uitgewers
DELIVERIES
We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can also choose Click & Collect at a nearby Pargo pickup point during checkout.