My Stryd Met ADHD: Die Onsigbare Oorlog (Sagteband)
By: Hykie Berg
- Low stock - 1 item left
- Inventory on the way
No reviews
- Orders placed by 16 December will be delivered before Christmas Eve.
- Low stock - 1 item left
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Hykie Berg vertel in rou eerlikheid van sy stryd met ADHD. Van 'n weerlose seuntjie wat nie kon stilsit nie en die heeltyd gesag uitgedaag het en volgens sy graad 2 juffrou in die tronk sou opeindig tot 'n jong man wat in Weskoppies opgeneem word en alles verloor
het. Hykie ondersoek die hele fenomeen van ADHD – hoeveel diagnoses daar gemaak word, hoe die medikasie ontstaan het, die inhoud daarvan en die neweeffekte daarvan. Hykie wys dat medikasie nie die enigste antwoord is nie, daar is ook
ander dinge wat jy kan doen om die siekte te beheer. Hykie gee ook waardevolle raad aan Christene oor hoe om mense wat aan geestessiektes lei te ondersteun.

Product Information
Category : Inspirerend
SKU : 9780796322036
Author : Hykie Berg
Language : Afrikaans
Size : 130 mm x 198 mm
Page Count : 224
Format : Paperback
Publisher : Lux Verbi