{"product_id":"word-stil-met-god-365-dagstukkies-sagteband","title":"Word Stil met God: 365 Dagstukkies (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eWord Stil met God: 365 Dagstukkies om Jou Gedagtes, Emosies en Woorde op God te Fokus\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eBegin elke dag deur aan God se waarheid vas te hou en dit toe te laat om jou gedagtes, emosies, intensies en woorde op God te rig.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eJy het elke dag die geleentheid om die nuwe dag jou beste dag ooit te maak. Jy kan wel nie beheer wat in die dag met jou gebeur nie, maar jy kan daaraan werk om jou gedagtes, woorde, emosies en aksies te belyn met die manier hoe God wil hê jy moet leef.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eHierdie 365 dagstukkies van die geliefde TV-persoonlikheid en topverkoperouteur Joyce Meyer, laat jou toe om in God se waarheid en woorde geanker te bly, sodat desondanks wat oor jou pad kom jy die wysheid, moed, vrede en selfbeheersing sal hê om God se lig te laat skyn, selfs in die donkerste omstandighede.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eElke dag is propvol Joyce se wysheid en vars inspirasie en is aangevul met 'n Skrifgedeelte en gebed, sodat jy met vreugde, vrede en deernis deur die dag kan gaan.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"CUM Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43093166588000,"sku":"9780796324054","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0123\/6543\/0880\/files\/9780796324054_front.jpg?v=1787648248","url":"https:\/\/cumbooks.co.za\/products\/word-stil-met-god-365-dagstukkies-sagteband","provider":"CUM Books","version":"1.0","type":"link"}