Product Details
Wild – Dierestories in die Bybel vir kleingoed is ʼn lewendige klein boekie, vir lewendige klein mensies. Die kort stories bevat gedeeltes wat rym om voorlees ʼn plesier te maak. Saam met elke storie is ook ʼn klein uitdaging vir kleintjies om hul arms te flap soos voëls of te brul soos ʼn leeu. So kry God se stories uit die Ou en Nuwe Testament lewe in jong hartjies. Noag se ark, Daniël en die leeus en die verlore skaap is deel van die agt stories in hierdie kartonboekie.
Specifications
- Category : Kinders
- SKU : 9781431622849
- Barcode : 9781431622849
- Size : 132 x 184 mm
- Long Author : Crystal Bowman
- Number of Pages : 32 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Board Book
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy