{"product_id":"wie-is-god-vrae-wat-kinders-vra-sponsgevulde-hardeband","title":"Wie is God?: Vrae wat Kinders Vra (Sponsgevulde Hardeband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eWie is God? \u003cbr\u003eWie is Jesus? \u003cbr\u003eWaar is Jesus nou? \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eKlein kindertjies vra GROOT vrae! Hierdie bekoorlike boek is geskryf om grootmense te help om jong kinders se natuurlike nuuskierigheid in betekenisvolle gesprekke oor God, Jesus en geloof te omskep. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMet deernis en wysheid, en ’n tikkie pret, nooi hierdie boek families om in ’n veilige ruimte en op ’n boeiende manier saam die antwoorde op moeilike vrae te ontdek.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e• Vir 3- tot-5-jariges\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"CUM Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43164898918496,"sku":"9781997433231","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0123\/6543\/0880\/files\/9781997433231_front.jpg?v=1790007136","url":"https:\/\/cumbooks.co.za\/products\/wie-is-god-vrae-wat-kinders-vra-sponsgevulde-hardeband","provider":"CUM Books","version":"1.0","type":"link"}