Wie Is God (Sagteband)
By: Chris Van Wyk

Product Details
As iemand vir jou vra: “Wat glo jy?” kan jy die kern van wat ons glo as antwoord gee? Vrae omtrent die Bybel, geloof en die kerk is nooit maklik nie. Sommige vrae lýk eenvoudig en ander kan jy sommer sien, gaan ure se kopkrap meebring!
Chris van Wyk het kort en kragtige antwoorde geformuleer op vrae soos: "Wat is die Drie-eenheid?" "Wat verwag God van jou in sy wet?" "Waarom moet my Verlosser waarlik mens én waarlik God wees?" "Watter hoop hou die ewige lewe vir my in?" Die resultaat was Wie is God? Hierdie kompakte gids bevat 52 geloofsvrae soos hierdie vir gelowiges.
Die Apostoliese Geloofsbelydenis, die Geloofsbelydenis van Nicea, die Geloofsbelydenis van Athanasius, die Heidelbergse Kategismus en die Westminster Geloofsbelydenis dien as basis vir die kernantwoorde in Wie is God?
Specifications

- Category : Geestelike Verryking
- SKU : 9781431620074
- Barcode : 9781431620074
- Size : 148 x 210 mm
- Long Author : Chris Van Wyk
- Number of Pages : 120 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy