PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Wie Het Jou Brein Afgeskakel (Sagteband)

Wie Het Jou Brein Afgeskakel (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Wie Het Jou Brein Afgeskakel (Sagteband)
  • Wie Het Jou Brein Afgeskakel (Sagteband)

    CUMBookssa
    Caroline Leaf
    Regular price
    R150.00
    Sale price
    R150.00
    Unit price
    per 

    Limited Stock

    PRODUCT CODE: 9781415320075

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    Dit is soms frustrerend en moeilik om met die teenoorgestelde geslag oor die weg te kom, maar dit hoef nie so te wees nie. In Wie het jou brein afgeskakel? wys dr. Caroline Leaf hoe mans en vrouens geskep is om mekaar aan te vul deur hul unieke sterkpunte. Mans en vrouens is nie dieselfde nie – ons dink, praat en gedra onsself nie dieselfde nie. Hierdie verskille is nie as gevolg van ons omgewing of opvoeding nie. Hulle is opsetlik deur God in ons ingebou.
       Wie het jou brein afgeskakel? sal jou leer hoe die verskil tussen manlike en vroulike breinfunksie gesonde verhoudings kan skep pleks van miskommunikasie en konflik. Dit is propvol insig wat jou die geheimsinnigheid rondom die teenoorgestelde geslag sal help verstaan, sowel as praktiese hulpmiddels wat vinnig jou verhoudings sal verbeter.
    Die kombinasie van dr. Leaf se wetenskaplike kennis en wysheid uit die Bybel maak Wie het jou brein afgeskakel? ’n unieke, moet-lees boek oor ’n onderwerp wat ons almal aanraak.

    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9781415320075
    3. Barcode : 9781415320075
    4. Size : 152 x 229 mm
    5. Long Author : Caroline Leaf
    1. Number of Pages : 256 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed