PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Wenplan Vir Jou Kind Se Lewe (Sagteband)

Wenplan Vir Jou Kind Se Lewe (Sagteband)

Jannie Putter
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Jannie Putter
Regular price
Sold out
Sale price
R129.95
Unit price
per 

Ouerskap vandag is moeiliker as ooit tevore. Kinders staan onder druk wat voorheen ongehoord was. En die druk rus ook op ouers om hul kinders te lei en ondersteun.
Jannie Putter kyk in Wenplan vir jou kind se lewe in 13 hoofstukke na waardevolle temas soos “Wie is jy?”, “Hoe bou ek my kind se selfbeeld?” en “Hoe tug ek my kind?” Hy gebruik grafiese voorstellings om sy teorie uit te lig en praat ook spesifiek met enkelouers oor die struikelblokke wat hulle moet hanteer.
Jannie wys ouers dat die sleutel daarin lê om die regte besluite in die hitte van die oomblik te neem. Daar is altyd twee opsies: die regte besluit wat dalk moeilik is of die verkeerde besluit wat dalk op daardie oomblik gemaklik en selfs prettig lyk, maar lei tot spyt.
Wenplan vir jou kind se lewe sal ouers bemoedig om die beste ouers moontlik vir hul kinders te wees.
  1. Category Gesin & Ouerskap
  2. SKU 9781431610204
  3. Barcode 9781431610204
  4. Size 148 x 210 mm
  5. Long Author Jannie Putter
  1. Number of Pages 176 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products