Wees Oor Niks Bekommerd Nie (Sagteband)
By: Max Lucado

Product Details
Die aandelebeurs val. Mense verloor hulle werk. Misdaad vier hoogty. Slegte goed gebeur met goeie mense. Daar is dus rede om bekommerd te wees, nie waar nie? Maar moet ons toelaat dat bekommernis ons gemoedsrus en lewensvreugde steel?
Max Lucado gee in Wees oor niks bekommerd nie ’n teenvoeter teen die verlammende uitwerking van bekommernis en vrees in ons daaglikse lewe. Deur ’n bestudering van die bekende Filippense 4:6-8 gee hy vir ons wegwysers na hoe om ons bekommernisse te oorkom:
• Vier God se goedheid
• Vra God vir hulp
• Los jou bekommernisse by Hom
• Dink na oor die goeie dinge
Met God as jou Helper en hierdie vers as jou wegwyser, kan jy ware vrede in jou lewe ervaar en vry leef van bekommernis en vrees.
Ingesluit: Vrae om te oordink om jou bekommernisse te oorkom en vrede en kalmte te ervaar.
Specifications

- Category : Christelike Leefwyse
- SKU : 9781431620524
- Barcode : 9781431620524
- Size : 150 x 220 mm
- Long Author : Max Lucado
- Number of Pages : 208 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy