PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Wat Sê Jesus Oor... Jou A Tot Z - Gids Oor Kwessies Soos Gebed, Egbreuk, Geweld (Sagteband)

Wat Sê Jesus Oor... Jou A Tot Z - Gids Oor Kwessies Soos Gebed, Egbreuk, Geweld (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Wat Sê Jesus Oor... Jou A Tot Z - Gids Oor Kwessies Soos Gebed, Egbreuk, Geweld (Sagteband)
  • Wat Sê Jesus Oor... Jou A Tot Z - Gids Oor Kwessies Soos Gebed, Egbreuk, Geweld (Sagteband)

    CUM Books
    Solly Ozrovech
    Regular price
    R189.00
    Sale price
    R189.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781432202088

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Wil jy weet wat Jesus alles gesê het?

    Vir gelowiges is Jesus Christus die Alfa en die Omega, die A tot Z. Wanneer probleme ons oorweldig en ons worstel met vrae, wil ons by Hom die antwoorde weet.

    Nou kan jy alles in een omvattende gids naslaan oor dit wat Jesus sê. Jesus se woorde wat opgeteken is in die Nuwe Testament, is opgesoek, saamgevoeg en alfabeties in temas opgedeel, soos doop, geld, genade, hemel, huwelik, prioriteite, siekte, sonde, vergifnis, verhoudings, vrees ...

    Wat sê Jesus oor… is soos ’n ensiklopedie, maar so maklik om te gebruik soos ’n woordeboek. Die boek is bedoel vir persoonlike studie, stiltetyd, groepwerk of klasgee.

    ’n A tot Z-gids is beslis nie ’n boek om in een sessie klaar te lees nie. Dit is bedoel om jou metgesel te wees vir ’n leeftyd. Jesus het oor so ’n groot verskeidenheid temas gepraat dat jy in elke fase van jou lewe en vir elke behoefte van jou hart antwoorde by Hom sal vind.
    Specifications
    1. Category : Geestelike Verryking
    2. SKU : 9781432202088
    3. Barcode : 9781432202088
    4. Size : 155 x 217 mm
    5. Long Author : Solly Ozrovech
    1. Number of Pages : 320 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Carpe Diem Media

    Recently Viewed