PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Wat Glo Jy (Sagteband)

Wat Glo Jy (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Wat Glo Jy (Sagteband)
  • Wat Glo Jy (Sagteband)

    CUMBookssa
    Chris Van Wyk
    Regular price
    R79.95
    Sale price
    R79.95
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431620067

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Wie is God? Wat is die Bybel? Wat is sonde? Hierdie konsepte is soms vir volwassenes moeilik om te verklaar, wat nog te sê vir kinders. Chris van Wyk bied egter ’n maklike en kinder-vriendelike oplossing om kinders toe te rus om die kernwaarhede van die Christelike geloof te begryp en sinvol weer te gee.
    In Wat glo jy? gee Chris antwoorde vir 52 geloofsvrae wat as basis vir die Christelike geloof beskou kan word. Elkeen van hierdie vrae word toegelig met ’n eenvoudige antwoord, ’n opsomming van ’n Bybelstorie ter illustrasie van die konsep en ’n teksgedeelte uit die Bybel.
    Wat glo jy? is bedoel vir kinders tussen 8 en 12 jaar omdat hulle ’n onderskeid tussen feite en interpretasies begin ontwikkel en hulle eie menings begin vorm. Dit is dus die ideale tyd om die basiese boustene vir ’n standvastige geloof te lê.
    Specifications
    1. Category : Kinders
    2. SKU : 9781431620067
    3. Barcode : 9781431620067
    4. Size : 148 x 210 mm
    5. Long Author : Chris Van Wyk
    1. Number of Pages : 120 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed