PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Wanneer Julle Vas Sakpas Uitgawe (Sagteband)

SAVE
R99.99
Wanneer Julle Vas Sakpas Uitgawe (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Wanneer Julle Vas Sakpas Uitgawe (Sagteband)
  • Wanneer Julle Vas Sakpas Uitgawe (Sagteband)

    CUMBookssa
    Jentezen Franklin
    Regular price
    R149.99
    Sale price
    R50.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781415340929

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    In hierdie boek (nou beskikbaar in ’n gerieflike kleiner formaat) verskaf Jentezen Franklin aan jou die sleutels om jou lewe te verander deur die Bybelse gebruik van vas. Vas is vir Franklin en sy gemeente ’n belangrike gewoonte en een wat hulle jaarliks inspan. In Wanneer julle vas . . . wil hy jou help om te verstaan dat om te vas net so ’n belangrike geestelike aktiwiteit soos gebed is. Hy deel ook getuienisse oor die wonderwerke wat vas in sy gemeentelede se lewe bewerkstellig het. Hy bespreek die verskeie aspekte van vas sodat jy die krag daarvan in jou lewe kan ervaar, en sodoende ’n dieper, meer intieme verhouding met God kan geniet.

    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9781415340929
    3. Barcode : 9781415340929
    4. Size : 105 x 170 mm
    5. Long Author : Jentezen Franklin
    1. Number of Pages : 224 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed