Wanneer Die Heilige Gees Werk Hersien (Hardeband)
By: Dirkie Van Der Spuy
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
No reviews
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
In hierdie splinternuwe hersiene en uitgebreide uitgawe van Wanneer die Heilige Gees werk, help Dirkie van der Spuy gelowiges om te sien wat die Skrif sê oor die gawes van die Gees en veral die sogenaamde buitengewone gawes. Daar is tans ’n nuwe stroom van die Heilige Gees wat vloei en hierdie boek beantwoord vrae soos:
• Kom hierdie gawes vandag nog voor?
• Is dit vir elke Christen bedoel?
• Wat presies sê die Bybel oor spreek in tale en wondergenesings?
• Wat is ’n woord van kennis?
• Wat beteken dit dat elke Christen hom moet beywer om te profeteer?
Leer hoe die Heilige Gees op ’n nuwe manier in mense se lewens kan werk en sodoende geestelike groei en opbou in die kerk sal bring. Elke hoofstuk word ook opgevolg met vrae om Bybelstudie en bespreking te stimuleer.

Product Information
Category : Christelike Leefwyse
SKU : 9781415322727
Author : Dirkie Van Der Spuy
Language : Afrikaans
Size : 152 mm x 229 mm
Page Count : 224
Format : Hardcover
Publisher : Struik Christian Media