Deliveries for online orders before Father's Day have closed, but you can still enjoy a 20% discount till 20 June 2021

Waarvoor Wag Jy Dan (Sagteband)

SAVE
R134.94
Waarvoor Wag Jy Dan (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Waarvoor Wag Jy Dan (Sagteband)
  • Waarvoor Wag Jy Dan (Sagteband)

    CUMBookssa
    Angelique Du Toit
    Regular price
    R169.95
    Sale price
    R35.01
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781415337721

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    Sou jy bereid wees om jou ou leefwyse te verander en om jouself die geleentheid te gee om jou beste lewe te leef vir die res van jou lewe?Verbeel jou ’n lewe vol van oorborrelende vreugde . . .vars hoop wat daagliks aan jou opgedien word - soos warm brood; vryheid van alewige vrees; vervullende verhoudings; om selfvertroue uit te straal en om te lewe met die verwagting van gestruktureerde sukses.Hierdie waarheid is vervat in Waarvoor wag jy dan? Die resultate hoef nie langer vasgevang te wees in jou gedagtes of op jou wenslysie nie. Die uitkomste kan in jou lewe ervaar word - prakties, konsekwent en kragtig en doeltreffend.Nou waarvoor wag jy dan? Dit is NOU jou tyd om op te staan!

    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9781415337721
    3. Barcode : 9781415337721
    4. Size : 152 x 222 mm
    5. Long Author : Angelique Du Toit
    1. Number of Pages : 208 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed