Vyf Tale Van Die Liefde Van Tieners (Sagteband)
By: Gary D. Chapman

Product Details
Die tienerjare kan dikwels stormagtig wees – sosiaal, geestelik en spiritueel. En al voel dit nie altyd so nie, het ouers steeds die grootste invloed op hulle tieners. Vyf tale van die liefde van tieners sal ouers toerus om die beste gebruik te maak van hierdie invloed.
In hierdie verwerking van die New York Times-topverkoper Vyf tale van die liefde ondersoek dr. Gary Chapman die wêreld waarin tieners leef, verduidelik die veranderinge waardeur hulle gaan en gee hulpmiddels wat ouers sal help om hulle tieners se liefdestaal te identifiseer en dit ook effektief te kommunikeer.
Vyf tale van die liefde van tieners gee vir ouers praktiese wenke oor hoe om
• hulle liefde effektief aan hul kinders te demonstreer
• die sleutelaspekte van ’n tiener se lewe te navigeer, insluitend woede en onafhanklikheid
• grense te stel wat met dissipline en gevolge toegepas word
• hulle tieners te ondersteun en lief te hê wanneer hulle misluk
Hierdie hersiene uitgawe sal ouer-tiener-verhoudings ingrypend positief verander.
Specifications

- Category : Gesin & Ouerskap
- SKU : 1770002170
- Barcode : 9781770002173
- Size : 150 x 220 mm
- Long Author : Gary D. Chapman
- Number of Pages : 276 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy