PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Vroue Van Die Bybel 2 (Sagteband)

Vroue Van Die Bybel 2 (Sagteband)

Este Geldenhuys
Free National Shipping on Orders over R450!
CUM Books
Este Geldenhuys
Regular price
Sold out
Sale price
R200.00
Unit price
per 

Die geliefde omroeper Esté Geldenhuys skryf vir vandag se vroue oor Bybelse vroue, vroue wie se name dikwels nie eens aan ons bekend is nie, maar uit wie se lewe ons weer en weer kan leer dat elke vrou 'n verskil kan maak, ook ek en jy! “Geldenhuys skryf met die moed van haar oortuiging, eerlik en sonder skroom om evangeliese waarhede oor te dra. Hierdie waarhede is op haar geloof geskoei en ook op haar kennis van die Bybel en haar beleë insig en integriteit.” Helene de Kock, Litnet
  1. Category Christelike Leefwyse
  2. SKU 9780796320872
  3. Barcode 9780796320872
  4. Size 130 x 198 mm
  5. Long Author Este Geldenhuys
  1. Number of Pages 240 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Lux Verbi - BM

Recently Viewed Products