PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Vroue Soos Jy (Sagteband)

By:
Nina Smit
Vroue Soos Jy (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Vroue Soos Jy (Sagteband)
  • Vroue Soos Jy (Sagteband)

    By:
    Nina Smit
    CUMBookssa
    Nina Smit
    Regular price
    R149.96
    Sale price
    R149.96
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781770000216

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    In Vroue soos jy leer ons vroue uit die Bybel van nader ken. Hulle was vroue soos dié wat jy elke dag om jou sien, en in elkeen van hulle ontdek die vrou van vandag ’n stukkie van haarself. Vroue uit die Bybel het ook gesukkel met die grootmaak van kinders, gebou aan hulle huwelik, verkeerde keuses gemaak, oorwinnings en neerlae beleef …
    In Vroue soos jy deel Nina Smit 52 kosbare lewenslesse met die leser uit die lewe van vroue wat duisende jare gelede geleef het. Hierdie kennismaking met vroue uit die Bybel sal jou eie lewe verryk en jou elke week van die jaar nader aan God laat groei.
    Van die vroue uit die Bybel wat met vroue van vandag praat, is:

    • Naomi, wat swaarkry geken het.
    • Mikal, wat haar man nie verstaan het nie.
    • Die vrou uit Hooglied, wat die kuns van die liefde ken.
    • Maria, ’n ma by uitnemendheid.
    • Marta, die aan-die-gang-tuisteskepper.
    Specifications
    1. Category : Vroue
    2. SKU : 1770000216
    3. Barcode : 9781770000216
    4. Size : 150 x 220 mm
    5. Long Author : Nina Smit
    1. Number of Pages : 324 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed