PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Vriende Van Jesus (Sagteband)

Vriende Van Jesus (Sagteband)

Karen Kingsbury
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
CUMBookssa
Regular price
Sold out
Sale price
R169.95
Unit price
per 

Amerika se gunsteling inspirerende romanskrywer en New York Times blitsverkoperskrywer vertel die verhaal van ses van Jesus se naaste vriende, terwyl sy Bybelse waarhede lewendig maak in hierdie boeiende voortsetting van haar Bybelstudie-reeks.

Vriende is die mense met wie ons die meeste tyd spandeer in ons alledaagse lewens. Hulle is die mense saam met wie ons deur moeilikhede werk en wat ons die beste ken. Elkeen van Jesus se vriende – Petrus, Johannes, Matteus, Judas, Maria Magdalena en Lasarus – het saam met Jesus gereis en was deel van sy daaglikse bediening, en elkeen het ’n fassinerende storie om te vertel. Party van hulle het Hom bevraagteken en in Hom getwyfel ... en een het hom selfs verraai. Karen Kingsbury laat hierdie persoonlikhede herleef op ’n manier wat jou nie net nader aan die waarhede wat in die Bybel gevind word sal bring nie, maar ook nader aan Christus.

Karen Kingsbury kombineer waardevolle, leersame Bybelstudie met boeiende en insiggewende karaktersketse van Jesus se metgeselle. Sy gee jou ’n dieper insig in die Bybelse leringe waar hierdie karakters voorkom. Vriende van Jesus is kragtig, sal jou laat nadink en is hartroerend. Dit sal jou help om die Bybel te verstaan en ook hoe dit op jou eie verhoudings met die waardevolste mense in jou lewe van toepassing is. 

  1. Category Bybelstudie
  2. SKU 9781415331453
  3. Barcode 9781415331453
  4. Size 137 x 213 mm
  5. Long Author Karen Kingsbury
  1. Number of Pages 272 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Struik Christian Media

Recently Viewed Products