PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Vir Meisies Soos Jy (Sagteband)

Vir Meisies Soos Jy (Sagteband)

Wynter Pitts
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Wynter Pitts
Regular price
Sold out
Sale price
R100.00
Unit price
per 

Die ampertiener-jare is ’n baie verwarrende tyd vir kinders, veral vir meisies. Sy is nóg kind, nóg jong meisie, en daar is soveel dinge wat sy moet leer balanseer, soos vriendskappe, skool, huiswerk en buitemuurse aktiwiteite. Dit is ’n tyd waarin sy haar eie identiteit moet ontdek, te midde van die veranderinge wat in haar liggaam plaasvind en die groepsdruk wat sy ervaar. En ongelukkig gaan dit dikwels gepaard met baie verwarring en hartseer.
Vir meisies soos jy is inspirerende oordenkings wat ampertiener-meisies lei om hulle ware identiteit in God te ontdek. Die oordenkings, tesame met die selfdink-vrae en aktiwiteite wat hier en daar voorkom, sal hulle bewus maak van God se daaglikse sorg en onvoorwaardelike liefde. So sal meisies geïnspireer word om ’n positiewe selfbeeld te ontwikkel wanneer hulle oë oopgemaak word vir God se waarheid oor wie hulle is in Hom.
  1. Category Dagstukke
  2. SKU 9781431622610
  3. Barcode 9781431622610
  4. Size 133 x 202 mm
  5. Long Author Wynter Pitts
  1. Number of Pages 148 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products