PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Vier Bloed - Maan Profesie (Sagteband)

Vier Bloed - Maan Profesie (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Vier Bloed - Maan Profesie (Sagteband)
  • Vier Bloed - Maan Profesie (Sagteband)

    CUMBookssa
    Mark Hitchcock
    Regular price
    R54.95
    Sale price
    R54.95
    Unit price
    per 

    Limited Stock

    PRODUCT CODE: 9781415331095

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    Het die finale aftelling na die eindtye begin? Is daar tekens in die hemel wat vir ons vertel die einde is naby? Astronome het die tekens opgemerk. Geskiedkundiges het die betekenis daarvan erken. In 2014 en 2015 is daar die fenomeen in die hemelruim van vier bloedmane wat gedurende Joodse feesdae plaasvind. Dit het nog net drie maal in die geskiedenis plaasgevind: 1493-94, 1949-50 en 1967-68.

    Elkeen van hierdie datums het ’n buitengewone betekenis vir die Israeliete gehad. Vanaf die ontdekking van die Nuwe Wêreld tot die skepping van moderne Israel, is hierdie jare waarin die vier bloedmane verskyn het, ware keerpunte in die geskiedenis. In Bybel-profesieë word die maan beskryf dat dit donker en bloedrooi word. Wat is die betekenis van hierdie tekens in die hemelruim? Wat hou die toekoms in? Mark Hitchcock lei jou deur die toepaslike Bybelverse sodat jy die tye waarin jy leef, kan verstaan.

    Specifications
    1. Category : Profesie
    2. SKU : 9781415331095
    3. Barcode : 9781415331095
    4. Size : 152 x 222 mm
    5. Long Author : Mark Hitchcock
    1. Number of Pages : 208 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed