{"product_id":"vertrou-god-elke-dag-sagteband","title":"Vertrou God Elke Dag (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eVertrou jy op jouself ... of vertrou jy op God?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWaar die wêreld ’n mens aanmoedig om op omstandighede, sukses en ander se opinies staat te maak, sê God ons moet Hom ten volle vertrou. As ’n mens dit doelbewus doen, kan dit jou help om goeie keuses te maak, angstigheid te oorkom en ’n positiewe lewensuitkyk te kweek.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn \u003cb\u003e\u003ci\u003eVertrou God elke dag\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e help internasionale spreker en \u003ci\u003eNew York Times\u003c\/i\u003e-topverkoper-outeur Joyce Meyer jou om elke dag van die jaar reg te begin. Elke dag se stukkie bevat praktiese raad en hulp van Joyce, asook lewensveranderende beloftes uit God se Woord wat jy vinnig en maklik in jou eie lewe kan toepas.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e365 Dagstukke om jou te help om goeie keuses te maak, kommer teë te werk, angstigheid te oorkom en ’n positiewe lewensuitkyk te kweek.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSagteband.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e388 eenkleur bladsye.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003eTrusting God Day by Day\u003c\/i\u003e.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"CUM Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42608452632672,"sku":"9781776477234","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0123\/6543\/0880\/files\/9781776477234_front.jpg?v=1780798449","url":"https:\/\/cumbooks.co.za\/products\/vertrou-god-elke-dag-sagteband","provider":"CUM Books","version":"1.0","type":"link"}