Verhale Uit Die Bybel Vir Jong Gelowiges (Sagteband)
By: Dave Strehler

Product Details
In die Bybel is daar wonderlike stories oor mense wat groot dinge vir die Here gedoen het. Van die mense was van nature sterk en dapper, soos Simson. Ander was stiller en meer saggeaard, soos Daniël en Rut. Maar hulle almal was lief vir God en het groot dinge vir Hom gewaag.
Hierdie opwindende dagboek vir kinders sal hulle op ’n reis deur die Bybel neem. Dit vertel die verhale van verskillende helde wat fantastiese avonture beleef het. Die indeks agter in die boek sal hulle na ’n spesifieke tema lei waaroor hulle dalk wonder, byvoorbeeld God se plan, hoop, verskillende gelowe en wonderwerke. Elke dagstukkie sal kinders help om die lesse wat die Bybelhelde geleer het in hulle eie lewe toe te pas.
Specifications

- Category : Dagstukke
- SKU : 9781431620753
- Barcode : 9781431620753
- Size : 150 x 220 mm
- Long Author : Dave Strehler
- Number of Pages : 388 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy