PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Vergewe En Leef (Sagteband)

Vergewe En Leef (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Vergewe En Leef (Sagteband)
  • Vergewe En Leef (Sagteband)

    CUMBookssa
    Cherie Hill
    Regular price
    R169.95
    Sale price
    R169.95
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781415335123

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    Ons weet dat ons veronderstel is om te vergewe, maar ons kan nie vergeet nie. En dit is hierdie sielestryd wat keer dat ons harte genees word – en dit veroorsaak dat die gaping tussen ons pyn en die vrede waarna ons smag, lyk of dit onoorkomelik is.

    Wanneer ons dink aan vergifnis, verwar ons maklik God se liefde met ons eie. Dit verwar ons en maak ons gefrustreerd omdat ons nie duidelik verstaan wat God regtig van ons verwag nie. Wanneer jy deur Vergewe en leef werk, sal jy duidelik begin sien wat God bedoel wanneer Hy sê jy moet ‘vergewe’. En dit is heel waarskynlik nie wat jy dink nie. Wanneer die waarheid aan jou openbaar word, wanneer die leuens ontbloot word, word jy vrygemaak van die las van vergifnis. Jy sal ontdek dat jy slegs jou hoop opgee vir ’n ander verlede ... wanneer jy besef dat die onreg nooit reggemaak kan word nie, maar dat dit vergewe kan word.

    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9781415335123
    3. Barcode : 9781415335123
    4. Size : 125 x 178 mm
    5. Long Author : Cherie Hill
    1. Number of Pages : 160 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed

    [9:12 AM] Michael Pretorius