PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Veggietales - God Het My Spesiaal Gemaak - 365 Dagstukkies / Meisies (Sagteband)

Veggietales - God Het My Spesiaal Gemaak - 365 Dagstukkies / Meisies (Sagteband)

CUMBookssa
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
CUMBookssa
Regular price
Sold out
Sale price
R179.95
Unit price
per 

Die gewilde VeggieTales® dagstukkies vir kinders, God het my spesiaal gemaak, bied aan gelowige ouers en hul spruite ’n prettige manier om die Woord van die Here en Christelike beginsels te ontdek, te ervaar en te leer. Die boek is propvol kindervriendelike dagstukkies en volkleur-illustrasies van die immergewilde VeggieTales‐karakters. Hierdie uitgawe is spesiaal op meisies tussen die ouderdomme van vier en sewe jaar gerig. Die dagstukkies is ideaal vir ouers om saam met hul dogter te lees of hulle kan hul jong dogters wat pas begin lees het, aanspoor om die dagstukkies self te lees as deel van hul persoonlike Bybelstudie. Gelukkige gesinne lees saam, gesels saam en bid saam. God het my spesiaal gemaak maak dit moonlik om vir ouers en kinders om op ’n prettige manier oor die Bybel te gesels.

  1. Category Dagstukke
  2. SKU 9781415334515
  3. Barcode 9781415334515
  4. Size 120 x 178 mm
  1. Number of Pages 384 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Struik Christian Media

Recently Viewed Products