PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Vanuit Die Hart (Hardeband)

SAVE
R16.90
Vanuit Die Hart (Hardeband)
Vanuit Die Hart (Hardeband)
Vanuit Die Hart (Hardeband)
Vanuit Die Hart (Hardeband)
Vanuit Die Hart (Hardeband)
Vanuit Die Hart (Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, Vanuit Die Hart (Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, Vanuit Die Hart (Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, Vanuit Die Hart (Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, Vanuit Die Hart (Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, Vanuit Die Hart (Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, Vanuit Die Hart (Hardeband)
  • Vanuit Die Hart (Hardeband)

    CUMBookssa
    Rolene Strauss
    Regular price
    R169.00
    Sale price
    R152.10
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431622801

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Vanuit die hart is oordenkings deur die voormalige Mej. Wêreld en Mej. Suid-Afrika, Rolene Strauss. In hierdie dagboek deel Rolene die geheime tot haar sukses en die lesse wat sy geleer het as ’n skoonheidskoningin en ambassadeur vir haar land. Vroue van alle ouderdomme sal aanklank vind by die eerlike en opregte oordenkings oor onderwerpe soos moed, keuses, geleenthede, verhoudings, selfvertroue, druk en uithouvermoë. Aan die einde van die week is daar ook plek om jou eie gedagtes oor die week se onderwerp neer te skryf en so ’n unieke, verpersoonlikte dagboek te maak.
    Vanuit die hart is ’n jaar lange reis wat vroue van alle ouderdomme sal aanmoedig om te besef hoe waardevol hulle in God se oë is. Hulle sal geïnspireer word om ’n doelgerigte en betekenisvolle lewe te leef.
    Specifications
    1. Category : Dagstukke
    2. SKU : 9781431622801
    3. Barcode : 9781431622801
    4. Size : 149 x 197 mm
    5. Long Author : Rolene Strauss
    1. Number of Pages : 372 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed