Van Kruis Na Kroon (Sagteband)
By: Adrio Konig
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
’n Kruis, ’n doringkroon en ’n leë graf – dit is drie simbole van Paasfees. En elke jaar vier gelowiges hierdie gebeurtenis getrou. Maar verstaan ons werklik wat dit vir ons beteken?
Van kruis tot kroon lei gelowiges om opnuut na te dink oor wat ons Here en Verlosser, Jesus Christus, vir ons opgeoffer het.Hierdie boekie herinner elke leser opnuut aan die geskiedenis van Paasfees, die boodskap van Goeie Vrydag, die vreugde van Opstandingsondag en hoe om dit alles op ’n betekenisvolle manier te vier. Dit is ’n wonderlike evangelisasiehulpmiddel wat mense oraloor opnuut bewus sal maak van die verlossing wat ons ontvang het deur Christus se dood en opstanding.

Product Information
Category : Christelike Leefwyse
SKU : 9781431621484
Author : Adrio Konig
Language : Afrikaans
Size : 113 mm x 170 mm
Page Count : 60
Format : Paperback
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy