PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Val 7 Keer Staan 8 Keer Op (Sagteband)

Val 7 Keer Staan 8 Keer Op (Sagteband)

John Mason
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
John Mason
Regular price
Sold out
Sale price
R179.95
Unit price
per 

Dit maak nie saak hoeveel keer jy val nie. Dit is hoe­veel keer jy opstaan wat tel.
Topverkoper-outeur John Mason se Val 7 keer, staan 8 keer op is propvol Bybelse leiding en praktiese raad, inspirerende aanhalings en pittige wyshede deur van die wêreld se grootste baanbrekers. Die drie afdelings – ’n blik op die innerlike, ’n blik na buite, kyk op – sal jou help om jou beperkings te identifiseer en dit te gebruik om jou op te bou.
Die 42 beginsels wat jou sal help besef dat sukses bedoel is vir dié wat aanhou probeer, sluit in:

• Wees dapper genoeg om te leef; enigiemand kan tou opgooi.
• Wanneer jy uitblink in verskonings maak, is dit moeilik om uit te blink in enigiets anders.
• Om jouself met ander te vergelyk, dien geen doel nie.
• As jy bang is vir kritiek, sal jy nooit iets doen nie.
• Jy kan nooit té veel op God vertrou nie.
• Wonderwerke begin in jou hart.

Val 7 keer, staan 8 keer op beklemtoon dat wenners raad, insig en motivering soek by dié wat reeds die pad gestap het.
  1. Category Christelike Leefwyse
  2. SKU 9781431615728
  3. Barcode 9781431615728
  4. Size 127 x 184 mm
  5. Long Author John Mason
  1. Number of Pages 196 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products