Uitvee-Bybelaktiwiteitsboek Nuwe Testament (Sagteband)

Product Details
’n Prettige manier waarop kinders kan leer om te tel en ’n pen vas te hou gebaseer op bekende Bybelverhale.
In die Uitvee-Bybelaktiwiteite NuweTestament word kinders aangemoedig om te tel terwyl hulle die kolletjies verbind. Hulle sal ure se pret hê terwyl hulle karakters uit die Nuwe Testament help om hulle pad te vind en die pragtige prentjies voltooi. Kinders word ook aangemoedig om hul verbeelding te gebruik deur sekere Bybelse tonele te voltooi. Elke bladsy kan skoongemaak word sodat kinders vir ure lank besig gehou kan word terwyl hulle oor en oor oefen.
Specifications

- Category : Kinders
- SKU : 9781431620845
- Barcode : 9781431620845
- Size : 215 x 280 mm
- Number of Pages : 22 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy