{"product_id":"uit-die-beek-2027-365-dagstukkies-sagteband","title":"Uit die Beek 2027: 365 Dagstukkies (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eHy dra ons altyd. Elke dag.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eUit die Beek \u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003ebied al generasies lank geestelike leiding en inspirasie vir gelowiges.\u003cbr\u003eHierdie jaar is ons tweede jaar in die reis van vier jaar wat ons deur die Bybel lees.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eIn hierdie uitgawe lees ons uit Eksodus, die Psalms, Spreuke, Rigters, Job, Amos en Jeremia.\u003cbr\u003eIn die Nuwe Testament lees ons uit Matteus, Hebreërs, Efesiërs, Jakobus, 2 Korintiërs en Filemon.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eSoos gewoonlik word die belangrikste seisoene van die kerkjaar in ag geneem met ’n spesiale boodskap vir Lydenstyd, Paasfees, Pinkster, Koninkrykstyd, Advent en Kersfees.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eMag jy, liewe leser, vanjaar opnuut hoor dat jy aan Jesus Christus behoort, dat die Here by jou is, dat sy genade vir jou genoeg is en dat Hy jou dra.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"CUM Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43012841308256,"sku":"9780796324023","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0123\/6543\/0880\/files\/9780796324023_front.jpg?v=1785831589","url":"https:\/\/cumbooks.co.za\/products\/uit-die-beek-2027-365-dagstukkies-sagteband","provider":"CUM Books","version":"1.0","type":"link"}