PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Uit Die Beek 2021: 365 Dagtukkies (Sagteband)

Uit Die Beek 2021: 365 Dagtukkies (Sagteband)

Barend Vos
Free National Shipping on Orders over R450!
CUM Books
Barend Vos
Regular price
R215.00
Sale price
R215.00
Unit price
per 

Uit die Beek 2021 lui ’n nuwe reeks van hierdie klassieke Bybeldagboek in. Die oogmerk is om die Bybel binne die volgende klompie jare deur te lees. Vanjaar verskyn Uit die Beek weer uit die pen van die bekroonde skrywer Barend Vos. Soos altyd word daar gepoog om die Bybel op ’n verantwoordelike manier te lees, deur die konteks van die betrokke Skrifgedeeltes in ag te neem. En elke dag word dié lewensvraag gevra: “Wat sê U vandag vir my, Here?” Dit maak hierdie geliefde Bybelse dagboek soos altyd geskik vir persoonlike stiltetyd, vir huisgodsdiens en vir Bybelstudiegroepe. Maar mag die Gees van God ons help om tydens ons stiltetyd God se arms om ons te voel. En om Jesus se voetspore duidelik te sien.
  1. Category Dagstukke
  2. SKU 9780796322128
  3. Barcode 9780796322128
  4. Size 152 x 234 mm
  5. Long Author Barend Vos
  1. Number of Pages 400 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Lux Verbi - BM

Recently Viewed Products