Troos Wanneer Jy Treur (Sagteband)
By: Isak Burger

Product Details
Terwyl die skadu van sy eie dood oor Hom gehang het, het Jesus van troos gepraat. Terwyl Hy geweet het dat Hy enkele ure later in die ongenadige hande van soldate sou wees, het Jesus gesê: “Julle moet nie onsteld wees nie. Glo in God; glo ook in My. In die huis van my Vader is daar baie woonplek ...” (Joh. 14:1-2).
Die dood (veral vir hulle wat agterbly) is een van die mees ontstellende en traumatiese gebeure op aarde. Hoe meer voortydig die dood van ’n geliefde is, hoe groter is die ontsteltenis, hoe meer is die vrae. Jesus Sélf was ontsteld na die dood van sy vriend, Lasarus: “Toe Jesus sien dat Maria huil ... het sy gemoed vol geskiet en was Hy aangedaan” (Joh. 11:33).
Specifications

- Category : Christelike Leefwyse
- SKU : 9781432207625
- Barcode : 9781432207625
- Size : 148 x 184 mm
- Long Author : Isak Burger
- Number of Pages : 144 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Carpe Diem Media