Product Details
Hierdie inspirerende kompakte spieëltjie is 'n pragtige geskenk vir enige vroue of tiener meisie in jou lewe! Dit is ‘n uitstekende geskenk vir jou ma op Moedersdag of vir jou ouma op haar verjaarsdag. Paar dit met die bypassende Sy praat met Wysheid waterbottel of koffie beker vir 'n gekoördineerde voorkoms wat sy op die pad kan neem. Die Sy praat met wysheid kompakte spieëltjie, is die perfekte grootte vir 'n beursie, rugsak, reissak. Dit is selfs klein genoeg om in die motor te bere vir noodgevalle.
Specifications
- Category : Accessories
- SKU : 6006937149441
- Barcode : 6006937149441
- Language : Afrikaans
- Publisher : Christian Art Gifts