PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Sy Laaste Reis My Nuwe Begin (Sagteband)

Sy Laaste Reis My Nuwe Begin (Sagteband)

Max Lucado
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Max Lucado
Regular price
Sold out
Sale price
R9.94
Unit price
per 

Dit is vroeg in die week. Die dekor en spelers Sy laaste reis, ons nuwe begin vir Vrydag se drama is in plek. Vyfduimspykers reggesit, ’n kruis staan skuins teen die muur. Die spelers is op pad na die verhoog: Pilatus, Annas en Kajafas, Judas, die Romeinse soldate.

Hierdie is egter geen opvoering nie; dit is ’n Goddelike plan. ’n Plan wat in plek gesit is nog voor Adam se eerste asemteug. En nou wag die hemel; die heelal hou asem op. Alle oë is gerig op een figuur – die Nasarener. Hy lyk doodgewoon, maar Hy is buitengewoon gefokus. Hy is op sy laaste reis. 

Voel sy liefde. Ken die waarheid. Hoor die belofte: Die dood het geen krag nie.

Sy laaste reis, ons nuwe begin bevat 40 oordenkings. Onderwerpe sluit in:

  • Die pad na Jerusalem
  • Jesus reinig die tempel
  • In Getsemane
  • Sweetdruppels soos bloed
  • Verraai
  • Jesus se laaste woorde aan die kruis
  • Sy opgestane liggaam
  • Hy het dit vir jou gedoen
  1. Category Christelike Leefwyse
  2. SKU 9781415331026
  3. Barcode 9781415331026
  4. Size 125 x 178 mm
  5. Long Author Max Lucado
  1. Number of Pages 144 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Struik Christian Media

Recently Viewed Products