Product Details
Wat het Simson, Dawid en Jesus in gemeen? Jy’t reg geraai! Hulle is helde … en jy is ook een! Jy is God se spesiale helper, want Hy het ’n spesiale werk wat nét jy kan doen.
Dit is die boodskap wat Carolyn Larsen in Superhelde – Storieboek by seuns tuisbring. Hierdie ongelooflike stories uit hulle groot heldegids – die Bybel – sal hulle leer dat God ’n spesiale plan vir almal het. Die 24 stories uit die Ou en Nuwe Testament word versterk deur aksiebelaaide illustrasies met ’n strokiesprent-gevoel. Dit sal vir seuns ’n prentjie skets van hoe sommige van God se grootste helde se lewens gelyk het.
Elke storie het ook ’n karaktertrek van ’n superheld, wenk vir die jong leser en spesiale kernvers. Dan is daar ook ’n engel-held wat op die bladsye vir seuns wegkruip.
Superhelde – Storieboek sal seuns laat besef hoe belangrik hulle in God se koninkryk is.
Specifications

- Category : Kinders
- SKU : 9781431612307
- Barcode : 9781431612307
- Size : 229 x 229 mm
- Long Author : Carolyn Larsen
- Number of Pages : 108 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Hardcover
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy