PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Superhelde - Gebedeboek (Hardeband)
Superhelde - Gebedeboek (Hardeband)
Superhelde - Gebedeboek (Hardeband)
Superhelde - Gebedeboek (Hardeband)

Superhelde - Gebedeboek (Hardeband)

Carolyn Larsen
Free National Shipping on Orders over R450!
CUM Books
Carolyn Larsen
Regular price
R129.95
Sale price
R129.95
Unit price
per 

Klein seuntjies is vas oortuig dis ongelooflik om te vlieg soos Superman, om so sterk soos die Hulk te wees en so vinnig soos Flash te kan hardloop. Maar dit is nog nie die heel grootste superkrag nie ...
Die grootste krag wat daar is, is gebed! Dit is wat Carolyn Larsen (outeur) en Joe Goode (illustreerder) se Superhelde – Gebedeboek hulle sal leer. Dit sal hulle wys dat gebed enigiets kan doen. Die aksiebelaaide illustrasies met ’n strokiesprent-gevoel gaan saam met 90 supergebede en kernverse wat gewone seuns kan bid om buitengewone helde vir Jesus te word. Die gebede is verdeel in 15 temas wat onder andere insluit gebede vir wanneer hulle bang is, goed nie verstaan nie, hartseer is of wanneer hulle vir maats of familie wil bid.
Superhelde – Gebedeboek sal die jong helde wys dat God elke seuntjie liefhet omdat hulle sy klein superhelde op aarde is en Hy sal hulle help om sy werk te doen.
  1. Category Kinders
  2. SKU 9781431615698
  3. Barcode 9781431615698
  4. Size 154 x 190 mm
  5. Long Author Carolyn Larsen
  1. Number of Pages 128 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Hardcover
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products