PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Superhelde - Dagstukke (Hardeband)

SAVE
R25.99
Superhelde - Dagstukke (Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, Superhelde - Dagstukke (Hardeband)
  • Superhelde - Dagstukke (Hardeband)

    CUMBookssa
    Carolyn Larsen
    Regular price
    R129.95
    Sale price
    R103.96
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431615681

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Wat het al die groot superhelde in gemeen? Wel, behalwe vir die kleurvolle kostuums, mantels en superkragte, is hulle almal gewone mense soos jy. Hulle kort ook aanmoediging en daai ekstra hupstoot.
    Superhelde – Dagstukke, geskryf deur Carolyn Larsen en geïllustreer deur Joe Goode, help seuns in 101 oordenkings om te verstaan wat God van hulle verwag as groot superhelde. Hulle sal leer dat om ’n goeie vriend te wees, ander te respekteer, die waarheid te praat, en vele ander eienskappe hulle superkrag is om ’n superheld vir Jesus te wees. Saam met elke dagstukkie is daar ook ’n onthou-nota om seuns te leer hoe ware superhelde optree.
    Superhelde – Dagstukke sal seuns uit hulle groot heldegids – die Bybel – leer wat dit beteken om ’n superheld vir Jesus te wees.
    Specifications
    1. Category : Kinders
    2. SKU : 9781431615681
    3. Barcode : 9781431615681
    4. Size : 154 x 190 mm
    5. Long Author : Carolyn Larsen
    1. Number of Pages : 108 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Hardcover
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed