PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Superhelde - Aktiwiteitsboek (Sagteband)

Superhelde - Aktiwiteitsboek (Sagteband)

 
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
 
Regular price
Sold out
Sale price
R49.96
Unit price
per 

Superhelde – Aktiwiteitsboek is ’n opwindende, inter­aktiewe speletjiesboek wat seuntjies speel-speel sal leer van groot Bybelhelde uit die Ou en Nuwe Testament soos Adam, Noag, Moses, Simson, Dawid, Daniël en die seuntjie wat sy kos met Jesus gedeel het.
Daar is Bybelverwysing sodat seuntjies die storie kan gaan soek in die Bybel – hulle heel beste heldegids. Seuntjies tussen 5 en 8 sal ure se pret hê met die inkleurprentjies, geskommelde woorde, paadjies om te volg en ander speletjies.
Laat die pret begin vir Jesus se klein helde!
  1. Category Kinders
  2. SKU 9781431616176
  3. Barcode 9781431616176
  4. Size 215 x 279 mm
  1. Number of Pages 32 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products